Trainee Accountant/Bookkeeper (Permanent)
Promatch_Recruitment · Gauteng , Tshwane (Pretoria)
Posted 30 June 2026
Stop applying one at a time.
JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.
Start free — we apply for you →Job Title: Trainee Accountant/Bookkeeper Start Date: 2026-06-30 - 2026-07-31 Vacancy Type: Permanent PTA000403 Sectors: Financial Services Location: Gauteng , Tshwane (Pretoria) Salary: Brief: Rekeningkundige-/Boekhouerleerling Salaris: R8 000 – R25 000 per maand (afhangend van ervaring) Ons is op soek na 'n gemotiveerde, detailgeoriënteerde Rekeningkundige-/Boekhouerleerling om by n professionele span aan te sluit. Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir iemand wat 'n loopbaan in rekeningkunde wil bou en waardevolle praktiese ervaring wil opdoen terwyl opleiding in die werk verskaf word. Detail: Sleutelverantwoordelikhede Verwerking van boekhouding tot en met proefbalans. Berekening en indiening van BTW-opgawes. Berekening en indiening van maatskappyvoorlopige belasting en inkomstebelasting. Opstel van jaarlikse finansiële state en voorbereiding van werkspapiere. Berekening en indiening van persoonlike inkomstebelasting. Hantering van SARS-hersienings, oudits en belastinggeskille. Handhawing van akkurate finansiële rekords en nakoming van rekeningkundige prosedures en belastingwetgewing. Vereistes 'n Kwalifikasie in Rekeningkunde, Boekhouding of 'n verwante rigting (voltooi of tans besig om te studeer). Goeie syfervaardighede en sterk aandag aan detail. Bereidwilligheid om te leer en professioneel te ontwikkel. Goeie rekenaarvaardighede, veral in Microsoft Excel. Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Aangesien ons kliëntebasis hoofsaaklik Afrikaanssprekend is, moet kandidate Afrikaans vlot kan praat. show more... For more information please contact: Anel Oosthuizen Apply