SAIPA Klerk
Neo Batho (Pty) Ltd · Garsfontein
Stop applying one at a time.
JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.
Start free — we apply for you →Introduction
Oor die geleentheid
’n Gevestigde rekeningkundige praktyk in Pretoria-Oos is op soek na ’n gemotiveerde en doelgerigte SAIPA Klerk om by hul span aan te sluit.
Hierdie is ’n uitstekende geleentheid vir iemand wat tans besig is met ’n rekeningkundige graad, of graag praktiese ervaring binne ’n professionele rekeningkundige praktyk wil opdoen en hul loopbaan in rekeningkunde wil ontwikkel.
Duties & Responsibilities
Wat ons soek
Ons is op soek na iemand wat
- ’n Sterk belangstelling in rekeningkunde het.
- Graag praktiese ervaring wil opdoen.
- Betroubaar, georganiseerd en verantwoordelik is.
- Trots is op akkurate werk.
- Goeie mensevaardighede en ’n professionele ingesteldheid het.
- Langtermyn binne die rekeningkundige beroep wil groei.
Desired Experience & Qualification
Minimum Vereistes
- Matriek of tans besig met ’n Rekeningkundige graad .
- ’n Geldige bestuurslisensie .
- Eie betroubare vervoer .
- Volledig tweetalig in Afrikaans en Engels .
- Goeie rekenaarvaardigheid.
- Sterk aandag aan detail en akkuraatheid.
- Goeie kommunikasie- en organisasievaardighede.
- Die vermoë om onafhanklik sowel as binne ’n span te werk.
- Bereidwilligheid om te leer en professioneel te ontwikkel.