Ontvangsdame/Receptionist

Werfnet · Midrand, Gauteng

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Reference: PTA000585-AO-1

Tydelike Ontvangsdame / Finansiële Administrateur

Area: Midrand

Is jy ’n vriendelike, professioneel-georiënteerde persoon met ’n bietjie finansiële kennis en ervaring met  Debiteure & Krediteure ? Dan is hierdie geleentheid dalk vir jou! ‍ Ons kliënt in  Midrand  is op soek na ’n  Receptionist / Finance Administrator  om vir ’n tydperk van  4 maande  deel van hul span te wees terwyl die huidige werknemer met kraamverlof is. Duties & Responsibilities

Wat behels die pos?

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir

  • Ontvangs en algemene ontvangsdienste
  • Hantering van telefoonoproepe en e-posse
  • Algemene administratiewe take
  • Debiteure- en krediteure-funksies
  • Basiese finansiële administrasie
  • Verwerking en opvolg van finansiële dokumentasie
  • Algemene ondersteuning aan die finansiële en administratiewe span

Minimum vereistes

  • Vorige ervaring in ’n  receptionist / finance admin  of soortgelyke pos
  • Moet  Debiteure & Krediteure  kan hanteer
  • Ervaring met  Sage One  is noodsaaklik
  • ’n Basiese finansiële agtergrond sal ’n sterk voordeel wees
  • Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
  • Professionele kommunikasie- en kliëntediensvaardighede
  • Betroubaar, netjies en detail-georiënteerd

Wat bied die kliënt?

- 4-maande kontrak - Bachelor-flat word deur die kliënt voorsien - Geleentheid om waardevolle ervaring in beide reception en finansies  op te doen

Auto-apply to this jobView original posting ↗