Ontvangsdame/Receptionist

Pro-Match Recruitment · Midrand, Gauteng

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Wat behels die pos? Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

  • Ontvangs en algemene ontvangsdienste
  • Hantering van telefoonoproepe en e-posse
  • Algemene administratiewe take
  • Debiteure- en krediteure-funksies
  • Basiese finansiële administrasie
  • Verwerking en opvolg van finansiële dokumentasie
  • Algemene ondersteuning aan die finansiële en administratiewe span

Minimum vereistes

  • Vorige ervaring in 'n receptionist / finance admin of soortgelyke pos
  • Moet Debiteure & Krediteure kan hanteer
  • Ervaring met Sage One is noodsaaklik
  • 'n Basiese finansiële agtergrond sal 'n sterk voordeel wees
  • Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
  • Professionele kommunikasie- en kliëntediensvaardighede
  • Betroubaar, netjies en detail-georiënteerd

Wat bied die kliënt? - 4-maande kontrak - Bachelor-flat word deur die kliënt voorsien - Geleentheid om waardevolle ervaring in beide reception en finansies op te doen

Auto-apply to this jobView original posting ↗
Ontvangsdame/Receptionist at Pro-Match Recruitment — Midrand, Gauteng · JobAlertsZA