Finansiële Bestuurder - CA(SA) / CIMA (Logistiek, Stellenbosch)

Active Recruitment · Stellenbosch, Western Cape

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Introduction

Ligging: Stellenbosch (Techno Park), Wes-Kaap

Tipe: Permanent

Bedryf: Logistiek │ Padvrag │ Landbou  |  Logistics & Transportation

Finansiële Bestuurder – CA(SA) / CIMA | Stellenbosch | Permanent | Logistiek en Landbou

Ons kliënt, ’n gevestigde padvrag- en logistieke maatskappy wat die landbousektor bedien, is op soek na ’n dinamiese en analitiese Finansiële Bestuurder. Jy sal finansiële prosesse en stelsels bestuur, kontantvloei optimaliseer, strategiese besluitneming ondersteun en help om superieure kliëntediens te lewer. Jy rapporteer aan die Algemene Bestuurder en die Groep Finansiële Bestuurder.

Finansiële Bestuurder, Finance Manager, Financial Manager, Finansiële Kontroleur, Bestuursrekenmeester, CA(SA), CIMA, Stellenbosch, Wes-Kaap, begroting, voorspelling, kontantbestuur, debiteure, krediteure, bestuursverslae, oudits, logistiek, padvrag, landbou.

Duties & Responsibilities

  • Ontwikkel en implementeer finansiële strategieë wat groei en volhoubaarheid ondersteun
  • Bestuur die volledige finansiële siklus: begrotings, voorspellings en finansiële beplanning
  • Ontleed finansiële data en tendense vir operasionele en strategiese besluitneming
  • Hou toesig oor debiteure, krediteure, banktransaksies en kontantbestuur
  • Koördineer en ondersteun eksterne oudits en finansiële ondersoeke
  • Verbeter kostedoeltreffendheid deur beter prosesse en stelsels
  • Lewer gereelde bestuursverslae en aanbevelings aan senior bestuur
  • Ondersteun die bestuurspan met finansiële advies en risiko-analise

Desired Experience & Qualification

  • CA(SA) of CIMA kwalifikasie
  • Minimum 3 jaar ondervinding in ’n finansiële bestuursrol
  • Uitstekende analitiese-, probleemoplossings-, bestuurs- en leierskapsvaardighede
  • Proaktiewe, strategiese denker met goeie kommunikasievaardighede
  • Hoë vlak van akkuraatheid en aandag aan detail
  • Vermoë om onder druk te werk en spertye te haal
Auto-apply to this jobView original posting ↗