CIMA Trainee

Werfnet · Pretoria, Gauteng

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Reference: PTA000642-AO-1

INTERNA­SIONALE CIMA KLERKSKAP | CIMA ARTICLES Is jy ’n finalejaar-Rekeningkunde student wat gereed is om jou professionele loopbaan te begin? By  Werfnet  is ons op soek na  ambisieuse finalejaar-Rekeningkunde studente en onlangs gekwalifiseerde gegradueerdes  wat hul CIMA-klerkskap wil begin by ’n  gevestigde internasionale maatskappy  met hoofbedrywighede in die VSA. Werksgeleenthede beskikbaar in:

  • Stellenbosch
  • Pretoria

Hierdie is meer as net ’n eerste werk — dit is ’n geleentheid om  internasionale blootstelling, praktiese ervaring en waardevolle professionele kennis  op te doen binne ’n dinamiese werksomgewing. Duties & Responsibilities

Wat ons soek

  • Finalejaar-Rekeningkunde student of onlangs gegradueer
  • Sterk akademiese prestasie
  • Goeie analitiese en numeriese vaardighede
  • Goeie kennis van Microsoft Office, veral  Excel
  • Sterk aandag aan detail
  • ’n Bereidwilligheid om te leer en professioneel te groei

Jou rol sal onder andere behels

  • Assisteer met finansiële state en rekonsiliasies
  • Ondersteun oudit- en belastingverwante prosesse
  • Verwerk finansiële data en dokumentasie
  • Verskaf algemene rekeningkundige en administratiewe ondersteuning
  • Werk saam met ’n professionele span in ’n internasionale omgewing

BEGIN JOU LOOPBAAN OP ’N INTERNASIONALE VLAK!

As jy ’n  gedrewe, detail-georiënteerde Rekeningkunde student  is wat gereed is om jou akademiese kennis in die praktyk toe te pas, is hierdie geleentheid vir jou!

Auto-apply to this jobView original posting ↗
CIMA Trainee at Werfnet — Pretoria, Gauteng · JobAlertsZA