Bookkeeper / Boekhouer (Permanent)

Promatch_Recruitment · Gauteng , Tshwane (Pretoria)

Posted 27 July 2026

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Job Title: Bookkeeper / Boekhouer Start Date: 2026-07-27 - 2026-09-18 Vacancy Type: Permanent PTA000478 Sectors: Financial Services Location: Gauteng , Tshwane (Pretoria) Salary: Brief: Posbeskrywing: Boekhouer – Rodeplaat Ons is op soek na 'n noukeurige en betroubare Boekhouer vir 'n pos gebaseer in Rodeplaat. Die ideale kandidaat is iemand met 'n sterk administratiewe aanleg, goeie syfervaardighede en praktiese ervaring in boekhouding, met spesifieke blootstelling aan krediteurebeheer. Hoofdoel van die pos Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die daaglikse boekhoudkundige en finansiële administrasie van die onderneming. Dit sluit onder meer die verwerking van transaksies, rekonsiliasies en die bestuur van krediteure in. Detail: Sleutelverantwoordelikhede Daaglikse boekhoudkundige verwerking Hantering van krediteurebeheer Verwerking en vaslegging van fakture Krediteure-rekonsiliasies Opvolg van uitstaande dokumentasie en verskaffernavrae Voorbereiding van betalings volgens interne prosesse Algemene finansiële administrasie en rekordhouding Ondersteuning met maandafsluitings waar nodig Verseker dat finansiële rekords akkuraat en op datum is Minimum vereistes Matriek / Graad 12 Minstens 2 jaar ondervinding in boekhouding Praktiese ervaring in krediteurebeheer Goeie rekenaarvaardighede Sterk aandag aan detail en akkuraatheid Vermoë om sperdatums te haal Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede show more... For more information please contact: Nichelle Hough Apply

Auto-apply to this jobView original posting ↗