Bookkeeper / Boekhouer (Permanent)
Promatch_Recruitment · Western Cape , Somerset West
Posted 12 August 2026
Stop applying one at a time.
JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.
Start free — we apply for you →Job Title: Bookkeeper / Boekhouer Start Date: 2026-08-12 - 2026-09-30 Vacancy Type: Permanent PTA000518 Sectors: Financial Services Location: Western Cape , Somerset West Salary: Employment Equity: NON-EE Brief: POSBESKRYWING: BOEKHOUER Ligging: Somerset-Wes, Wes-Kaap Salaris: R16 000 per maand (afhangend van kwalifikasies en ondervinding) Aanvangsdatum: Onmiddellik beskikbaar 'n Gevestigde finansiële maatskappy in Somerset-Wes is op soek na 'n detailgeoriënteerde en betroubare Boekhouer om by hul professionele span aan te sluit. Hierdie geleentheid is ideaal vir 'n kandidaat wat 'n passie vir rekeningkunde het en ervaring het met boekhouding, finansiële state, belastingnakoming en algemene rekeningkundige funksies. Detail: Sleutelverantwoordelikhede Ondersteuning aan rekenmeesters met die hantering van verskeie kliënte Verwerking en vaslegging van finansiële inligting tot en met die Proefbalans Opstel en voorbereiding van konsep Jaarlikse Finansiële State Hanteer van SARS-registrasies namens kliënte Voorbereiding en indiening van relevante SARS-opgawes en dokumentasie Hantering en opvolg van kliënte-navrae Verskaffing van administratiewe en rekeningkundige ondersteuning aan die span Verseker dat finansiële rekords akkuraat, volledig en op datum gehou word Stelsels Sage Online Draftworx SARS eFiling Minimum Vereistes Diploma of Sertifikaat in Rekeningkunde of Boekhouding (Voordelig Matriek Goeie kennis van rekeningkundige beginsels en finansiële prosesse Sterk aandag aan detail en akkuraatheid Goeie kommunikasie- en kliëntediensvaardighede show more... For more information please contact: Nichelle Hough Apply