Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder / Operations and Support Manager (Permanent)
Promatch_Recruitment · Gauteng , Tshwane (Pretoria)
Posted 21 August 2026
Stop applying one at a time.
JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.
Start free — we apply for you →Job Title: Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder / Operations and Support Manager Start Date: 2026-08-21 - 2026-09-30 Vacancy Type: Permanent PTA000549 Sectors: Admin, Office & Support Financial Services Human Resources Location: Gauteng , Tshwane (Pretoria) Salary: Employment Equity: NON-EE Brief: Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder Ligging: Pretoria Bedryf: Rekenmeesterfirma Posvlak: Middel- tot senior bestuur Diensaanvang: So gou as moontlik Oorsig van die rol 'n Gevestigde rekenmeesterfirma in Pretoria is op soek na 'n bekwame en stelselgedrewe Operations & Support Manager om die daaglikse operasionele en ondersteuningsfunksies van die besigheid te bestuur. Die ideale kandidaat sal oor 'n sterk agtergrond in financial planning beskik, uitstekende bestuursvermoëns hê en in staat wees om prosesse, stelsels en ondersteuningsdienste doeltreffend te koördineer en optimaliseer. Die persoon sal ook 'n belangrike rol speel in die ondersteuning van makelaars, deur administratiewe, operasionele en prosesgedrewe ondersteuning te bied. Detail: Hoofverantwoordelikhede Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: Die bestuur en optimalisering van interne operasionele prosesse. Toesig oor administratiewe en ondersteuningsfunksies binne die firma. Die implementering en instandhouding van effektiewe stelsels en werkvloei. Ondersteuning van die bestuurspan met operasionele beplanning en uitvoering. Monitering van dienslewering en die verbetering van interne doeltreffendheid. Bestuur van personeel, kapasiteitsbeplanning en prestasie-opvolging. Koördinering van projekte en verseker dat operasionele doelwitte bereik word. Gebruik van finansiële beplanningskennis om prosesse en kliëntondersteuning te versterk. Bied operasionele en administratiewe ondersteuning aan makelaars. Help makelaars met prosesbestuur, dokumentasie, opvolgwerk en stelselverwante ondersteuning. Verseker dat makelaars doeltreffend ondersteun word om kliëntediens en sakevloei te verbeter. Identifisering van verbeteringsgeleenthede en implementering van praktiese oplossings. Verseker dat die firma se operasionele standaarde konsekwent gehandhaaf word. Minimum vereistes Kandidate moet aan die volgende minimum vereistes voldoen: BCom-graad in Financial Planning of CIMA-kwalifikasie Minimum van 3 jaar relevante werkservaring Bewese agtergrond in financial planning Sterk bestuurservaring Ondervinding in die ondersteuning van adviseurs, makelaars of kliëntgerigte finansiële rolle sal voordelig wees Moet stelselgedrewe wees met 'n goeie begrip van prosesse en operasionele beheer Uitstekende organisatoriese en administratiewe vaardighede Goeie probleemoplossingsvermoë en aandag aan detail Vermoë om onafhanklik asook binne 'n span te funksioneer Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede Voorkeur eienskappe Die ideale kandidaat sal ook: Proaktief en resultaatsgedrewe wees Onder druk kan werk en prioriteite doeltreffend bestuur 'n Hoë vlak van professionaliteit en verantwoordbaarheid toon Gemaklik wees om met verskeie funksies en rolspelers binne die firma te skakel 'n Diensgerigte benadering hê, veral in die ondersteuning van makelaars en interne belanghebbendes Wat die firma bied 'n Professionele en ondersteunende werksomgewing Geleentheid om 'n sleutelrol in die operasionele bestuur van die firma te vervul Loopbaangroei binne 'n gevestigde praktyk show more... For more information please contact: Nichelle Hough Apply