BCom Finansiele Bestuurder

Werfnet · Centurion

Posted 5 August 2026

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Reference: PTA000495-AO-1

Junior Finansiële Bestuurder | Junior Financial Manager Area: Centurion

'n Opwindende geleentheid is beskikbaar vir 'n Junior Finansiële Bestuurder by 'n gevestigde maatskappy in Pretoria. Indien jy 'n BCom-kwalifikasie het en jou loopbaan in finansiële bestuur wil uitbrei, kan hierdie die ideale volgende stap wees. Duties & Responsibilities

Minimum Vereistes

  • BCom-graad in Rekeningkunde, Finansiële Bestuur of 'n verwante rigting.
  • 2–5 jaar relevante ervaring in 'n finansiële omgewing.
  • Goeie kennis van finansiële verslagdoening, begrotings en finansiële beheer.
  • Ervaring met ERP- of rekeningkundige sagteware sal voordelig wees.
  • Gevorderde Excel-vaardighede.
  • Sterk analitiese vermoë en aandag aan detail.
  • Geldige rybewys en eie vervoer.

Verantwoordelikhede

  • Opstel en ontleding van maandelikse bestuursrekeninge.
  • Finansiële verslagdoening en bestuur van kontantvloei.
  • Voorbereiding van begrotings en finansiële voorspellings.
  • Monitering van kostebeheer en interne finansiële kontroles.
  • Ondersteuning van finansiële besluitneming en strategiese beplanning.
  • Assistering van die Direkteur met finansiële en operasionele take.
  • Betrokkenheid by data-analise en die verbetering van prosesse en stelsels.
  • Skakeling met interne en eksterne belanghebbendes.
Auto-apply to this jobView original posting ↗
BCom Finansiele Bestuurder at Werfnet — Centurion · JobAlertsZA