Administrator

Werfnet · Pretoria, Gauteng

Posted 18 September 2026

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Reference: PTA000641-AO-1

Administrateur Vakature – Binneland & Kusgebiede

Ligging: Binneland & Kusgebiede Pos: Administrateur Geleenthede: Verskeie poste beskikbaar

Is jy georganiseerd, betroubaar en gereed vir jou volgende loopbaangeleentheid? Ons is tans op soek na  Administrateurs  om by verskeie kliënte se spanne aan te sluit in  beide binnelandse en kusgebiede . Indien jy oor goeie administratiewe vaardighede beskik, ’n oog vir detail het en professioneel te werk gaan, wil ons graag van jou hoor! Duties & Responsibilities

Jou verantwoordelikhede sal insluit

  • Verskaffing van daaglikse administratiewe ondersteuning
  • Bestuur van rekords, dokumente en korrespondensie
  • Data vaslegging en voorbereiding van verslae
  • Koördinering van skedules en algemene kantooraktiwiteite
  • Ondersteuning aan bestuur en spanlede met administratiewe take

Ons is op soek na iemand met

  • Sterk organisatoriese en kommunikasievaardighede
  • Goeie aandag aan detail
  • Rekenaarvaardigheid
  • ’n Professionele en positiewe ingesteldheid
  • Vorige administratiewe ervaring sal tot jou voordeel wees

Of jy nou verkies om nader aan die kus te werk of in ’n binnelandse gebied te vestig, daar is geleenthede beskikbaar!

Auto-apply to this jobView original posting ↗