Administrateur/ Administrator

Pro-Match Recruitment · Gauteng

Stop applying one at a time.

JobAlertsZA auto-applies to South African jobs like this one for you, overnight. Upload your CV once — we do the applying.

Start free — we apply for you →

Sleutelverantwoordelikhede

  • Hanteer en beantwoord alle kliënte- en algemene navrae.
  • Verskaf administratiewe ondersteuning aan die span.
  • Hanteer algemene kantooradministrasie.
  • Organiseer en onderhou dokumentasie en rekords.
  • Volg op met uitstaande navrae en take.
  • Ondersteun die span waar nodig.

Minimum Vereistes

  • Vorige administratiewe ervaring sal voordelig wees.
  • Agtergrond in die finansiële sektor sal sterk voordelig wees.
  • Goeie rekenaarvaardighede.
  • Uitstekende kommunikasievaardighede.
  • Goeie aandag aan detail.
  • Nie-roker.

Persoonlike Eienskappe

  • Entoesiasties en bereid om te leer.
  • Proaktief en selfgemotiveerd.
  • Kan onafhanklik werk en eie inisiatief neem.
  • Detail-georiënteerd en georganiseerd.
  • Professioneel en betroubaar.
  • Goeie mensevaardighede.
  • Positiewe houding en sterk werksetiek.
Auto-apply to this jobView original posting ↗